Carl Gustav Wrangel
Carl Gustav Wrangel (23 Desember 1613 - 5 Julie 1676) was 'n Sweedse soldaat en Graaf van Salmi en Suistamo pogosta.
Carl Gustav Wrangel | |
---|---|
Carl Gustav Wrangel, skildery deur Matthäus Merian (1662). | |
Geboortedatum | 23 Desember 1613 |
Geboorteplek | Uppsala, Swede |
Sterfdatum | 5 Julie 1676 (62 jaar oud) |
Sterfplek | Spyker, Rügen |
Lojaliteit | Swede |
Jare in diens | 1637–1676 |
Rang | Veldmaarskalk, Ryksadmiral, Ryksmaarskalk |
Poste beklee | Hoofbevelvoerder van die Sweedse leër in Duitsland |
Veldslae/oorloë | Dertigjarige Oorlog |
Ander werk | Graaf van Salmis, later Sölvesborg Baron van Lindeberg en Ludenhof Gouvernor-generaal van Sweeds-Pommere Kanselier van die Universiteit van Greifswald Hoogste regter in Uppland |