1611
jaar
1611 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1606 | 1607 | 1608 | 1609 | 1610 | ◄ 1611 ► | 1612 | 1613 | 1614 | 1615 | 1616 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1611 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1611 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 22 Junie – Henry Hudson, sy seun en sewe ander word deur muiters oorboord gesit.
- 17 Augustus – Pous Paulus V stel elf kardinale aan, waaronder Gaspar Borja y Velasco, kanunnik van Toledo, Spanje.
Geboortes
wysig- 28 Januarie – Johannes Hevelius, Duits-Poolse sterrekundige († 1687).
- 16 Mei – Benedetto Odescalchi (later Pous Innocentius XI), die 240ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1689).
- 16 Julie – AartsHertogin Cecilia Renta van Oostenryk, Koningin van Pole.
Sterftes
wysig- 8 Junie – Jean Bertaut, Franse Digter.
- 30 Oktober – Koning Charles IX van Swede.