1660
jaar
1660 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1655 | 1656 | 1657 | 1658 | 1659 | ◄ 1660 ► | 1661 | 1662 | 1663 | 1664 | 1665 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1660 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1660 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 12 Januarie – Benedetto Odescalchi (later Pous Innocentius XI) word camerlengo van die Kollege van Kardinale.
- 5 April – Pous Alexander VII stel vyf nuwe kardinale aan, waaronder Franz Wilhelm von Wartenberg, biskop van Ratisbon.
- 21 Mei – Antonio Pignatelli (Later Pous Innocentius XII) word nuntius in Pole.
- 15 November – Pietro Vito Ottoboni (later Pous Alexander VIII) word kardinaal-priester van S. Marco.
- 28 November – Die Royal Society, tans die oudste wetenskaplike akademie ter wêreld, word gestig.
Geboortes
wysig- 28 Mei – George I, koning van Groot-Brittanje († 1727)
- Onbekend – Daniel Defoe, Engelse skrywer († 1731).
Sterftes
wysig- 25 Mei – Adam Dollard des Ormeaux, die kommandant van die fort in Ville-Marie (die huidige Montreal), Nieu-Frankryk (* 1635)
- 27 Julie – Gerhard Coccejus, Duitse professor van regte, raadslid in Bremen (* 1601)
- 6 Augustus – Diego Velázquez, Spaanse skilder en die voorste skilder aan die hof van koning Filips IV (* 1599)
- 12 September – Jacob Cats, Nederlandse digter, juris en politikus (* 1577)