<< Mei 2020 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
31
Al die dae

25 Mei is die 145ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (146ste in skrikkeljare). Daar volg nog 220 dae.

GebeureWysig

GeboortesWysig

SterftesWysig

  • 615Pous Bonifatius IV, die 67ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±550).
  • 641Konstantyn III, keiser van Bisantium (* 612).
  • 735 – Bede, Engelse historikus en kerkvader.
  • 1085Pous Gregorius VII, die 157ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1023).
  • 1261Pous Alexander IV, die 181ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1199).
  • 1646Adriaen van der Stel, goewerneur van Mauritius (* onbekend)
  • 1660Adam Dollard des Ormeaux, die kommandant van die fort in Ville-Marie (die huidige Montreal), Nieu-Frankryk (* 1635)
  • 1786 – Peter III van Portugal (68), koning van Portugal
  • 1849 – Sir Benjamin D'Urban, 'n Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop (* 1777).
  • 1849 – Andreas Victor Michiels (51), Nederlandse generaal en kommandant van die KNIL
  • 1920Henry Barber, grootwildjagter, ontdekkingsreisiger en sakeman (* 1850).
  • 1948 – Witold Pilecki (47), Poolse beroepsmilitêr
  • 1949 – Simon Spoor (47), Nederlands generaal en kommandant KNIL
  • 1960 – Rafael el Gallo (77), Spaans torero
  • 1968 – Georg von Küchler (86), Duits veldmaarskalk
  • 1981 – Dr. F.C.L. Bosman, lektor, skrywer en redakteur van Afrikaanse geskrifte (* 1898)
  • 1983 – Idris I van Libië (94), koning van Libië
  • 1984 – Piet Ketting (78), Nederlands komponis, pianis, dirigent en musiekkritikus
  • 1992 – Johan Polak (63), Nederlands uitgewer
  • 1993 – Rudolf Eckstein (78), Duits roeier
  • 1993 – Horia Sima (86), Roemeens politikus
  • 1994 – Robert Planel (86), Frans komponis
  • 2002Bart de Graaff, invloedryke Nederlandse TV-aanbieder, komediant en skepper van programme (* 1967).
  • 2004 – Ethel Portnoy (77), Nederlandse skryfster
  • 2005 – Ismail Merchant (68), Indiaas-Brits filmprodusent
  • 2006 – Anton Cerer (90), Sloveens-Joegoslavisch swemmer
  • 2009 – Costas Sfikas (82), Grieks akteur, regisseur en scenarioschrijver
  • 2010Bun Booyens, Afrikaanse kultuurhistorikus (* 1916).
  • 2010 – Siphiwo Ntshebe (35), Suid-Afrikaans tenoor
  • 2011 – Rian de Waal (53), Nederlands pianis
  • 2011 – Hans Wijnberg (88), Nederlands chemikus
  • 2012 – Edoardo Mangiarotti (93), Italiaans schermer
  • 2014 – Wojciech Jaruzelski (90), Poolse generaal, politikus en president
  • 2020 – George Floyd (46)

Vakansies, vierings, en waarnemingsdaeWysig