Ray Stevenson (gebore 25 Mei 1964) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thor (2011), Kill the Irishman (2011), The Three Musketeers (2011), en Thor: The Dark World (2013).

Ray Stevenson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Raymond Stevenson
Geboorte 25 Mei 1964 (1964-05-25) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1995: Some Kind of Life
  • 2008: Punisher: War Zone
  • 2008: Outpost
  • 2010: The Book of Eli
  • 2011: Thor
  • 2011: Kill the Irishman
  • 2011: The Three Musketeers
  • 2012: Jayne Mansfield's Car
  • 2013: Thor: The Dark World
  • 2014: Big Game
  • 2015: The Transporter Refueled
  • 2017: Cold Skin
  • 2018: Final Score
  • 2018: Accident Man

TelevisiereekseWysig

  • 1999: Love in the 21st Century
  • 2005: Rome

TelevisierolprenteWysig

  • 1994: The Return of the Native
  • 2007: Life Line

Video'sWysig

  • 2015: The Transporter Refueled: Frank Martin - The Reluctant Hero
  • 2015: The Transporter Refueled: The Coeur Brisé - Les Femmes of Refueled

Eksterne skakelsWysig