16 September
datum
<< | September 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | 30 | |||||
Al die dae |
16 September is die 259ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (260ste in skrikkeljare). Daar volg nog 106 dae.
Gebeure
wysig- 655 – Pous Eugenius I volg Pous Martinus I op.
- 681 – Einde van die sesde ekumeniese raad van Konstantinopel.
- 1472 – Giovanni Battista Cibo (later Pous Innocentius VIII) word biskop van Molfetta.
- 1795 – Die Verenigde Koninkryk verower Kaapstad, Suid-Afrika.
- 1810 – Meksiko verkry onafhanklikheid van Spanje, een van die Meksikaanse Fiestas Patrias.
- 1908 – General Motors word gestig.
- 1963 – Maleisië word gevorm van Maleia, Singapoer, Britse Noord-Borneo en Sarawak.
- 1975 – Papoea-Nieu-Guinee verkry onafhanklikheid van Australië.
- 2022 – Mahsa Amini, ‘n Iranse vrou sterf onder verdagte omstandighede in Teheran, moontlik weens polisiebrutaliteit. Haar dood lei tot 'n reeks grootskaalse betogings regoor Iran.
Geboortes
wysig- 1874 – P.K. de Villiers, pedagoog, konsertorrelis en skepper van Psalm- en Gesangmelodie († 1949).
- 1891 – Karl Dönitz, Duitse admiraal tydens die Tweede Wêreldoorlog († 1980).
- 1899 – Hans Swarowsky, Oostenrykse dirigent († 1975).
- 1917 – Alwyn Schlebusch, Suid-Afrikaanse politikus en staatsman († 2008).
- 1924 – Lauren Bacall, Amerikaanse aktrise († 2014).
- 1925 – B.B. King, Amerikaanse bluessanger († 2015).
- 1939 – Breyten Breytenbach, Suid-Afrikaanse digter, skrywer en skilder.
- 1939 – Yaakov Neeman, Israelse politikus, advokaat en regsgeleerde († 2017).
- 1948 – Mariëtta Alberts, Afrikaanse taalkundige, terminoloog en terminograaf.
- 1952 – Karen Muir, Suid-Afrikaanse swemster en die jongste persoon om 'n wêreldrekord op te stel en wel in die 110 treë-rugslag († 2013).
- 1973 – Alfred Schaffer, Nederlandse digter.
- 1987 – Burry Stander, Suid-Afrikaanse bergfiets kampioen en voormalige onder-23 Wêreldkampioen († 2013).
- 1992 – Nick Jonas, Amerikaanse akteur, getroud met Priyanka Chopra, Mej. Wêreld 2000.
Sterftes
wysig- 655 – Pous Martinus I, 74ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±600).
- 827 – Pous Valentinus, 100ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1087 – Pous Victor III, 158ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Monte Cassino, Italië (* ±1027).
- 1394 – Teenpous Clemens VII in Avignon (* 1342).
- 1701 – Jakobus II, koning van Engeland (* 1633).
- 1753 – Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff, Duitse argitek en skilder (* 1699).
- 1855 – Sir George Thomas Napier, 'n Britse goewerneur (* 1784).
- 1936 – Sir James Molteno, die laaste speaker van die Kaapse Wetgewer en die eerste van die Unie-Volksraad (* 1865).
- 1977 – Maria Callas, Amerikaanse operasangeres (* 1923).
- 2004 – Dolly Rathebe, 'n Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres. (* 1928).
- 2016 – Edward Albee, Amerikaanse dramaturg (* 1928).
- 2021 – Jane Powell, Amerikaanse aktrise (* 1929).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
wysig- Meksiko – Onafhanklikheidsdag
Wikimedia Commons bevat media in verband met 16 September. |