George Macartney
Lord George Macartney was goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1796 tot 1798.
George Macartney | |
Goewerneur van Grenada
| |
Ampstermyn 1776 – 1779 | |
Monarg | George III |
---|---|
Voorafgegaan deur | William Young |
Opgevolg deur | Jean-François |
Goewerneur van Madras
| |
Ampstermyn 22 Junie 1781 – 14 Junie 1785 | |
Monarg | George III |
Voorafgegaan deur | Thomas Rumbold |
Opgevolg deur | Archibald Campbell |
Goewerneur van die Kaapkolonie
| |
Ampstermyn 1797 – 1798 | |
Monarg | George III |
Voorafgegaan deur | Abraham Josias Sluysken |
Opgevolg deur | Francis Dundas |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 14 Mei 1737 Lissanoure, Loughguile, Ballymoney, County Antrim, Ierland |
Sterf | 31 Mei 1806 Chiswick, Middlesex, Engeland, Verenigde Koninkryk |
Eggenoot/-note | Elizabeth Villiers |
Alma mater | Trinity College, Dublin |
Hy is op 14 Mei 1737 in Lissanoore, graafskap Antrim, Ierland, gebore en word in 1796 die eerste burgerlike goewerneur van die Kaap. Hy is gekonfronteer deur koloniste met sterk republikeinse neigings en was geneig tot kragdadige optrede, hoewel hy blywende verbeteringe aangebring het, soos die daarstelling van die eerste poskantoor.
Sien ook
wysigBron
wysig- Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.
Voorafgegaan deur Abraham Josias Sluysken |
Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop 1795 – 1798 |
Opgevolg deur Francis Dundas |