13 November

datum
<< November 2023 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30
Al die dae

13 November is die 317de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (318de in skrikkeljare). Daar volg nog 48 dae in die res van die jaar.

Gebeure

wysig
  • 1550Pous Julius III publiseer 'n bul wat die hervatting van die Konsilie van Trente aankondig.
  • 1564Pous Pius IV publiseer die geloofsbelydenis van Trente in sy bul Iniunctum nobis.
  • 1690Pous Alexander VIII stel Francesco Barberini en Lorenzo Altieri aan as kardinaal.
  • 1742Pous Benedictus XIV publiseer Certiores effecti waarin gestel word dat die gemeente aan die eugaristie moet deelneem.
  • 1775Pous Pius VI stel Juan Tomás de Boxadors y Sureda de San Martín, O.P., generaal van sy orde, as kardinaal aan.
  • 1798 – Pous Pius VI publiseer Cum nos superiori oor die verkiesing van 'n pous.
  • 1847 – Sonderbund-oorlog: Die stad en Kanton Freiburg word deur die troepe van die Switserse Bondgenootskap ingeneem.
 
Trafalgarplein

Geboortes

wysig

Sterftes

wysig