Wyoming
Wyoming (Engels: State of Wyoming) is 'n deelstaat in die weste van die Verenigde State van Amerika met 'n oppervlakte van 253 348 km² en 'n bevolking van 578 759 in 2019. Die hoofstad en grootste nedersetting is Cheyenne.
Deelstaat Wyoming | |||||
| |||||
Bynaam(e): Equality State, Cowboy State | |||||
Amptelike taal(e) | Engels | ||||
Hoofstad | Cheyenne | ||||
Grootste stad | Cheyenne | ||||
Area | 10de in die V.S. | ||||
- Totaal | 253 348 km2 | ||||
- Wydte | 450 km | ||||
- Lengte | 580 km | ||||
- Water | 1 851 km2 | ||||
- % water | 0,7 % | ||||
- Breedtegraad | 41°N tot 45°N | ||||
- Lengtegraad | 104°3'W tot 111°3'W | ||||
Bevolking | 50ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 563 626 | ||||
- Digtheid | 2,2/km2 49ste in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | Gannettpiek 4 210 m | ||||
- Gemiddeld | 2 044 m | ||||
- Laagste punt | Belle Fourche-rivier by die Suid-Dakota-grens 945 m | ||||
Toetrede tot die Unie | 10 Julie 1890 (44ste) | ||||
Goewerneur | Mark Gordon (R) | ||||
Luitenant-Goewerneur | Edward Buchanan (R)[1] | ||||
Wetgewer | Wyoming Wetgewer | ||||
- Hoërhuis | Senaat | ||||
- Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
V.S. Senatore | Mike Enzi (R) John Barrasso (R) | ||||
Tydsone | Mountain: UTC-7/DST-6 | ||||
Afkortings | WY US-WY | ||||
Webblad | wyoming.gov |
Wyoming word in die noorde deur Montana, in die ooste deur Suid-Dakota en Nebraska, in die suide deur Colorado en Utah, en in die weste deur Montana, Idaho, en Utah begrens. Dit lê tussen die Rotsgebergte en die Groot Vlaktes (wat 'n gebied van grasvlaktes is). Die Yellowstone Nasionale Park is in die noordooste van Wyoming geleë. Wyoming is die 44ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is.
Wyoming se byname is Equality State en Cowboy State. Die naam Wyoming kom van die Munsee-woord xwé:wamənk, wat "aan die groot rivier se plat kant" beteken.
Verwysings
wysig- ↑ In Wyoming: Secretary of State
Eksterne skakels
wysig- Toerisme
- Geskiedenis
- The Mormon Trail
- Church of Jesus Christ of Latter-day Saints: Wyoming Historic Sites
- Pioneer Journeys - More Than a Trek
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|