Maak hoofkeuseskerm oop
Wake-eiland
Wake Island (Engels)
Flag of Wake Island.svg
(Vlag van Wake-eiland)
Ligging van die Wake-eiland in die Stille Oseaan
Ligging van die Wake-eiland in die Stille Oseaan
Kaart van die Wake-eiland
Kaart van die Wake-eiland
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
7.37 km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC: UTC -11
Satellietbeeld van die Wake-eiland
Kaart van Oseanië

Wake-eiland (Engels: Wake Island) ook Wake-atol (Engels: Wake Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Mikronesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 7,37 km2. Die Wake-eiland lê noordoos van Australië, ten noorde van Nieu-Seeland, ten weste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande. Die eiland word van die Verenigde State van Amerika geadministreer en deur die Marshalleilande geëis, wat die naaste land is.[1]

GeskiedenisWysig

Jaar Historiese bevolkings
1970 1647
1980 302
1990 7
2000 1
2010 0

GeografieWysig

Eiland Akker Hektaar
Wake-eiland 1367,04 553,22
Wilkes-eiland 197,44 79,90
Peale-eiland 256,83 103,94
Wake-eiland 1821,31 737,06
Lagoon 1 480 600
Watt-kus 910 370

VerwysingsWysig