Vlag van Wake-eiland

Die nie-amptelike vlag van Wake-eiland is op 16 September 1985 in hergebruik geneem. Die vlag vertoon ’n driekleur met ’n vertikale gepunte blou baan aan die vlagpaalkant waarin drie geel vyfpuntige sterre en ’n geel ovaal skyf met die silhouet van die eiland en die woorde “Wake Island” daarin en twee horisontale bane in wit en rooi aan die wapperkant.

Vlag van Wake-eiland
Vlag van Wake-eiland
Vlag van Wake-eiland
Verhouding 2:3
Goedgekeur 16 September 1985[1]
Ontwerp ’n Driekleur met ’n vertikale gepunte blou baan aan die vlagpaalkant waarin drie geel vyfpuntige sterre en ’n geel ovaal skyf met die silhoeët van die eiland en die woorde “Wake Island” daarin en twee horisontale bane in wit en rooi aan die wapperkant.

Ander vlae

wysig

Die amptelike vlag van die eilande is die vlag van die Verenigde State.

Verwysings

wysig
  1. (en) Cahoon, Ben. "Wake-eiland". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 1 Augustus 2013.

Eksterne skakels

wysig