Maak hoofkeuseskerm oop
Mikronesië se geografiese omvang
Ligging van Mikronesië
Kaart van Mikronesië

Mikronesië (afgelei van Grieks: μικρός mikrós vir "klein" en νῆσος nêsos vir "eiland", letterlik: "klein eilande") is 'n eilandgroep in die Stille Oseaan in die gebied Oseanië en lê in die suidooste van Japan, in die ooste van die Filippyne, in die noordooste van Indonesië en in die suidweste van Hawaii. Mikronesië het 'n oppervlakte van 7 000 000 km² en 'n bevolking van een miljoen.

Ligging Vlag Land Hoofstad Oppervlakte (km²) Bevolking
LocationMicronesia.png Flag of the Federated States of Micronesia.svg Gefedereerde State van Mikronesië Palikir 702 11 000
LocationGuam.png Flag of Guam.svg Guam
VSA
Hagåtña 541,3 178 000
LocationKiribati.png Flag of Kiribati.svg Kiribati Suid-Tarawa 811 98 000
LocationMarshallIslands.png Flag of the Marshall Islands.svg Marshalleilande Majuro 181 62 000
LocationNauru.png Flag of Nauru.svg Nauru Yaren 21 14 019
LocationNorthernMarianas.png Flag of the Northern Mariana Islands.svg Noordelike Mariana-eilande
VSA
Saipan 463,63 86 616
LocationPalau.png Flag of Palau.svg Palau Ngerulmud 459 20 000
LocationWakeIsland.png Flag of Wake Island.svg Wake-eiland
VSA
7,37

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig

Gebiede van die Wêreld

 

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

 

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Latyns

 

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

 

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

 

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

 

Poolgebiede

Arktika · Antarktika

 

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

 

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld