Johnston-atol
Ligging van die Johnston-atol in die Stille Oseaan | |
Kaart van die Johnston-atol | |
Amptelike taal | Engels |
Hoofstad | Geen |
Grootste stad | Geen |
Oppervlakte - Totaal |
2,67km2 |
Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid |
0 0/km2 |
Geldeenheid | VSA-dollar ($) (VSD) |
Tydsone | UTC: UTC-10:00 |
Johnston-atol (Engels: Johnston Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde atol in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die atol het 'n oppervlakte van 2,67 km2. Die Johnston-atol lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande.
Tussen 1958–1975 was die atol gebruik vir onder andere kernkragtoetse in die ruimte deur die Verenigde State, die atol word beheer deur die Amerikaanse Lugmag. Die Starfish Prime-kernbom is hiervan gelanseer in 1962.
Geskiedenis
wysigJaar | Historiese bevolkings |
---|---|
1970 | 1007 |
1980 | 327 |
1990 | 173 |
2000 | 0 |
Geografie
wysigEiland | Oorspronklike grootte 1942 (ha) |
Finale grootte 1964 (ha) |
---|---|---|
Johnston-eiland | 19 | 241 |
Sand-eiland | 4 | 9 |
Noord-eiland (Akau) | - | 10 |
Oos-eiland (Hikina) | - | 7 |
Johnston-atol | 23 | 267 |
Lagoon | 13 000 | 13 000 |
Sien ook
wysig
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|