UTC-10:00
UTC-10:00 is die tydsone vir:
Lande en gebiede sonder somertyd | ||
---|---|---|
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Nieu-Seeland: Cookeilande | ** | Cookeilandetyd (CKT) |
Frankryk: Frans-Polinesië: - Australeilande - Geselskapseilande - Tuamuto-eilande |
** | Tahitityd (THAT) |
Verenigde State van Amerika: - Klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika - Johnston-atol - Jarvis - Palmyra-atol - Hawaii |
* ** * * |
Tahitityd (THAT) Tahitityd (THAT) Cookeilandetyd (CKT) Hawaï-Aleoetisiese standaardtyd (HST) |
Lande en gebiede met somertyd | ||
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Verenigde State van Amerika: Aleoetiese Eilande (Sone 1: Wes-Alaska: ten weste van 169° 30') |
* | Hawaï-Aleoetisiese standaardtyd (HST) |
Eksterne skakels
wysig- (en) Stede in UTC-10