Iowa
staat van die Verenigde State van Amerika
Iowa (Engels: State of Iowa) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van rofweg 3,2 miljoen. In 1846 is Iowa as die 29ste deelstaat tot die Unie toegelaat. Sy hoofstad en grootste stad is Des Moines. Dit word in die noorde deur Minnesota, in die ooste deur Wisconsin en Illinois, in die suide deur Missouri, en in die weste deur Suid-Dakota en Nebraska begrens.
Deelstaat Iowa | |||||
| |||||
Bynaam(e): The Hawkeye State, The Tall Corn State | |||||
Amptelike taal(e) | Engels | ||||
Hoofstad | Des Moines | ||||
Grootste stad | Des Moines | ||||
Area | 26ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 145 743 km2 | ||||
- Wydte | 500 km | ||||
- Lengte | 320 km | ||||
- Water | 1 035 km2 | ||||
- % water | 0,71 % | ||||
- Breedtegraad | 40° 23′ N tot 43° 30′ N | ||||
- Lengtegraad | 90° 8′ W tot 96° 38′ W | ||||
Bevolking | 30ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 3 046 355 | ||||
- Digtheid | 21,64/km2 24ste in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | Hawkeye Point 509 m | ||||
- Gemiddeld | 340 m | ||||
- Laagste punt | Samevloei van Mississippirivier en Des Moinesrivier 146 m | ||||
Toetrede tot die Unie | 28 Desember 1846 (29ste) | ||||
Goewerneur | Kim Reynolds (R) | ||||
Luitenant-Goewerneur | Adam Gregg (R) | ||||
Wetgewer | Iowa Algemene Vergadering | ||||
- Hoërhuis | Senaat | ||||
- Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
V.S. Senatore | Chuck Grassley (R) Joni Ernst (R) | ||||
Tydsone | UTC -6 / Somertyd -5 | ||||
Afkortings | IA US-IA | ||||
Webblad | www.iowa.gov |
Iowa se byname is The Hawkeye State en The Tall Corn State.
Eksterne skakels
wysig- Toerisme
- Geskiedenis
- Fotoverslae
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|