Oklahoma

Staat in die Verenigde State van Amerika

Oklahoma ((en) State of Oklahoma) is 'n deelstaat in die sentrale suide van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van vier miljoen en 'n oppervlakte van 181 196 vierkante kilometer. Die hoofstad en grootste stad is Oklahoma City. Oklahoma is die 46ste staat wat tot die Unie toegelaat is. Dit word in die noorde deur Colorado en Kansas, in die ooste deur Missouri en Arkansas, in die suide deur Texas, en in die weste deur Nieu-Meksiko begrens.

Deelstaat Oklahoma
alt alt
Vlag van Oklahoma Seël
Bynaam(e): The Sooner State
alt
Kaart van die Verenigde State met Oklahoma uitgelig
Amptelike taal(e) Geen
Hoofstad Oklahoma City
Grootste stad Oklahoma City
Area  46ste in die V.S.
 - Totaal 181 195 km2
 - Wydte 370 km
 - Lengte 480 km
 - Water 3 173 km2
 - % water 1,8 %
 - Breedtegraad 33°37' N tot 37° N
 - Lengtegraad 94° 26' W tot 103° W
Bevolking  28ste in die V.S.
 - Totaal 3 814 820 (2012 skatting)
 - Digtheid 20,7/km2
35ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Black Mesa
1,515 m
 - Gemiddeld 395 m
 - Laagste punt Little Rivier by Arkansas-grens
88 m
Toetrede tot die Unie  16 November 1907 (46ste)
Goewerneur Kevin Stitt (R)
Luitenant-Goewerneur Matt Pinnell (R)
Wetgewer Oklahoma Wetgewer
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Jim Inhofe (R)
James Lankford (R)
Tydsone UTC -6 / Somertyd -5
Afkortings OK US-OK
Webblad www.ok.gov

Oklahoma se bynaam is The Sooner State. Die woord Oklahoma kom van die Choctaw-woorde 'okla' en 'humma', wat "land van die rooiman" beteken.

Bekende persoonlikhede wat in Oklahoma gebore is

wysig

Eksterne skakels

wysig
Toerisme

Geskiedenis


  Verenigde State van Amerika  
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau