Geldeenheid
'n Geldeenheid is geld in enige vorm as dit gebruik word as 'n ruilmiddel, veral sirkulerende banknote en muntstukke.[1][2] 'n Meer algemene definisie is dat 'n geldeenheid 'n stelsel van geld (monetêre eenhede) is wat algemeen gebruik word, veral vir mense in 'n nasie.[3] Onder hierdie definisie is die Suid-Afrikaanse Rand (ZAR), Amerikaanse dollar (US$), Pond sterling (£), Europese euro (€), Russiese roebel (₽) en die Indiese roepee (₹) voorbeelde van geldeenhede. Hierdie verskillende geldeenhede word erken as 'n stoor van waarde en word verhandel tussen lande in valutamarkte, wat die relatiewe waardes van die verskillende geldeenhede bepaal.[4] Geldeenhede in hierdie sin word deur regerings gedefinieer, en elke soort het beperkte grense vir aanvaarding.
Lys van die belangrikste wêreldbetaling geldeenhede
wysigDie volgende tabel is 'n raming van die 15 mees gereeld gebruikte geldeenhede in wêreldbetalings van 2012 tot 2018 deur SWIFT.[5][6][7][8][9][10][11]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Currency" (in Engels). The Free Dictionary. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020.
- ↑ Bernstein, Peter (2008) [1965]. "4–5". A Primer on Money, Banking and Gold (3rd uitg.). Hoboken, NJ: Wiley. ISBN 978-0-470-28758-3. OCLC 233484849.
- ↑ "Currency" (in Engels). Investopedia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020.
- ↑ "Guide to the Financial Markets" (PDF). The Economist.
- ↑ "RMB breaks into the top ten most-used currencies for payments". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 23 September 2019.
- ↑ "Chinese Renminbi Overtakes the Swiss Franc as a World Payments Currency". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 23 September 2019.
- ↑ "RMB reaches record levels of payments activity between offshore centres". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 23 September 2019.
- ↑ RMB role and share of international payments is declining CTMfile. April 5, 2017
- ↑ RMB Tracker Monthly reporting and statistics on renminbi(RMB) progress towards becoming an international currency Geargiveer 22 April 2019 op Wayback Machine (PDF)
- ↑ [1] Geargiveer 22 April 2019 op Wayback MachineRMB Tracker February 2019 Geargiveer 22 April 2019 op Wayback Machine
- ↑ "RMB Tracker February 2018". SWIFT. Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 23 September 2019.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Geldeenheid.