OCLC
(Aangestuur vanaf OCLC (identifier))
OCLC (Engels vir: Online Computer Library Center, Inc.) is 'n biblioteekdiens en navorsingsorganisasie wat mense help om inligting meer geredelik te bekom en kostes te verminder.[1] Dit is op 6 Julie 1967 as die nie-winsgewende organisasie Ohio College Library Center geregistreer.[2] 72 000 biblioteke in 86 lande gebruik OCLC se dienste om materiaal te soek en te stoor.[3] Die organisasie is deur Fred Kilgour gestig en hulle hoofkantoor is in Dublin, Ohio in die VSA geleë.
Verwysings
wysig- ↑ "About OCLC". OCLC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2012. Besoek op 17 September 2009.
- ↑ IDEALS, Initial system design for the Ohio College Library Center: A case history
- ↑ "OCLC renames European division" (in Japannees). Ohio: Business First of Columbus. 22 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2016. Besoek op 9 November 2007.