Mark Gordon
Mark Gordon (gebore 14 Maart 1957) is 'n Amerikaanse politikus. Hy is op 7 Januarie 2019 as die 33ste goewerneur van Wyoming ingehuldig. Hy het vanaf 2012 tot 2019 as die staatstesourier gedien. Gordon is 'n Republikein.
Mark Gordon | |
Gordon in 2019 | |
33ste goewerneur van Wyoming
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 7 Januarie 2019 | |
Voorafgegaan deur | Matt Mead |
---|---|
29ste tesourier van Wyoming
| |
Ampstermyn 1 November 2012 – 7 Januarie 2019 | |
Voorafgegaan deur | Joseph Meyer |
Opgevolg deur | Curt Meier |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Mark Gordon 14 Maart 1953 New York, New York Deelstaat, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Politieke party | Republikeinse Party |
Eggenoot/-note | Jennie Muir (2000–hede) Sarah Hildreth Gilmore (1981–1993; haar dood) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Middlebury College |
Religie | Christen |
Politieke loopbaan
wysigIn 2008 was Gordon 'n kandidaat vir die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers. Sy mede-Republikein Cynthia Lummis het vir Gordon in die voorverkiesing verslaan en die algemene verkiesing in November 2008 gewen.[1][2]
Goewerneur Matt Mead het op 26 Oktober 2012 vir Gordon as tesourier aangewys nadat Joseph Meyer oorlede is. Regter William Hill het vir hom op 1 November 2012 ingesweer. Gordon is in 2014 tot sy eerste volle termyn verkies.[3][4]
Gordon het in die 2018-verkiesing vir die pos van goewerneur gestaan en die algemene verkiesing gewen nadat hy sy opponent Mary Throne van die Demokratiese Party met 67% van die stemme verslaan het.[5] Hy is op 7 Januarie 2019 ingehuldig.[6]
Verwysings
wysig- ↑ "Mark Gordon files for Congress". Billings Gazette (in Engels). Cheyenne. 28 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2020. Besoek op 23 Junie 2020.
- ↑ John, Barron (28 Desember 2008). "Gordon maintains positive outlook following campaign loss". Casper Star Tribune (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2020. Besoek op 23 Junie 2020.
- ↑ "Mark Gordon takes oath as Wyoming treasurer". Gillette, Wyoming, News Record. Besoek op 7 Desember 2012. [dooie skakel]
- ↑ "Doug Randall, "Gordon sworn in as treasurer"" (in Engels). kgab.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2020. Besoek op 7 Desember 2012.
- ↑ Reynolds, Nick (7 November 2018). "Wyoming governor-elect Gordon outlines vision for his first year in office". Casper Star-Tribune (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2020. Besoek op 9 November 2018.
- ↑ "Photos: Mark Gordon celebrates inauguration as Wyoming's 33rd governor". Casper Star Tribune (in Engels). 7 Januarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2020. Besoek op 23 Junie 2020.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mark Gordon.
- (en) Mark Gordon. Ballotpedia
- (en) Governor Mark Gordon – State of Wyoming
- (en) Governor Mark Gordon – Wyoming Business Council