1585
jaar
1585 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1580 | 1581 | 1582 | 1583 | 1584 | ◄ 1585 ► | 1586 | 1587 | 1588 | 1589 | 1590 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1585 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1585 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 85ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 22 Maart – Pous Gregorius XIII ontvang vier ambassadeurs uit Japan.
- 24 April – Pous Sixtus V volg Pous Gregorius XIII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 1 Mei – Pous Sixtus V word gekroon deur kardinaal Ferdinando De'Medici.
- 13 Mei – Pous Sixtus V stel sy kleinneef Alessandro Damasceni (14 jaar oud) aan as kardinaal.
- 15 Mei – Ippolito Aldobrandini (later Pous Clemens VIII) word pouslike datarius.
- 18 Desember – Pous Sixtus V stel agt nuwe kardinale aan waaronder Ippolito Aldobrandini (later Pous Clemens VIII).
Geboortes
wysig- 16 Maart – Gerbrand Bredero, Nederlandse digter en dramaturg († 1618).
- 9 September – Kardinaal de Richelieu, Franse kardinaal en staatsman († 1642).
- 18 Oktober – Heinrich Schütz, Duitse komponis en orrelis († 1672).
Sterftes
wysig- 10 April – Pous Gregorius XIII, die 227ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1502)
- 6 Augustus – Jermak, Kosak-leier, Russiese volksheld en ontdekkingsreisiger in Siberië (* circa 1532/1542))
- 23 November – Thomas Tallis, Engelse komponis (* c. 1505)