1589
jaar
1589 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1584 | 1585 | 1586 | 1587 | 1588 | ◄ 1589 ► | 1590 | 1591 | 1592 | 1593 | 1594 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1589 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Plantyn | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1589 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Wilhelm V stig die beroemde brouery Hofbräuhaus in München.
- Die eerste verwysing na die verlore toneelstuk, die Ur-Hamlet, word deur Thomas Nashe verskaf.
- Koning Jacobus I van Skotland sit voet aan wal in Flekkefjord, Noorweë.
- 1 Augustus – Pous Sixtus V stig die Slawies Kollege in sy bul Sapientiam Sanctorum.
- 20 Desember – Pous Sixtus V stel vier nuwe kardinale aan waaronder Charles III de Lorraine-Vaudémont, verkose biskop van Metz.
Geboortes
wysig- Tsaar Fjodor II van Rusland van die Godoenof-dinastie († 1605)
- Onbekend – Kösem Sultan, vrou van Sultan Ahmet I († 1651)
Sterftes
wysig- 5 Januarie – Catharina de' Medici, eggenote van Hendrik II van Frankryk (* 1519)
- Christophe Plantin, 'n invloedryke humanis, boekdrukker en uitgewer wat in Frankryk gebore is (* 1520)
- Koptiese pous Johannes XIV