Sann de Lange
Sann de Lange (1913 - 1999) was ’n Suid-Afrikaanse aktrise. De Lange het op agtien begin toneelspeel en het haar rolprentbuiging in die tweede Afrikaanse rolprent wat in die land gemaak is, naamlik: Bou van ’n nasie gemaak. Sy was veral bekend vir haar rol as Tant Betta in die televisiereeks Nommer Asseblief. Sy was die laaste keer in 1998 op Kersdag in die TV-reeks Egoli: Plek van Goud as mev. Nienaber te sien gewees. Sy is in 1999 op 86 jarige ouderdom aan hartversaking in ’n ouetehuis in Roodepoort oorlede. Haar man, Morné Coetzer, ook ’n akteur, is reeds in 1971 oorlede.[1][2] Sy het ook 'n seun gehad, wat ook 'n akteur is: Morné Coetzer.
Sann de Lange | |
Die Suid-Afrikaanse toneelspeelster Sann de Lange.
| |
Sterfte | 1999 Roodepoort |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysig- Bou van ’n nasie, 1938
- Die skerpioen, 1946
- Die jagters, 1960
- Boerboel de Wet, 1961
- Doodkry is min, 1961
- Lord Oom Piet as 1962 Miss Smith
- As ons twee eers getroud is!, 1962
- Tom, Dirk en Herrie, 1962 as Marie Lessing
- Piet my niggie, 1964 as Onderwyser
- Debbie, 1965
- All the Way to Paris, 1966 as Joegoeslaafse Moeder
- Stadig oor die klippe, 1969 as Matrone
- Vrolike vrydag die 13de, 1969
- Vlug van die seemeeu, 1972
- Die Voortrekkers, 1973
- Snip en Rissiepit, 1973 as eienaar van losieshuis
- Die Sersant en die Tiger Moth, 1974 as Gertie van Graan
- Ongewenste vreemdeling, 1974
- Tant Ralie se losieshuis, 1974
- Troudag van Tant Ralie, 1975
- My liedjie van verlange, 1975
- Liefste Madelein, 1976
- Plekkie in die son, 1979 as Me. Marais
Verwysings
wysig- ↑ Sann de Lange sterf op 86 aan hartversaking, Die Burger, 2 Junie 1999
- ↑ De Lange was oudste Afrikaanse aktrise, Volksblad, 3 Junie 1999