Vrolike Vrydag
(Aangestuur vanaf Vrolike Vrydag die 13de)
Vrolike Vrydag die 13de is 'n Afrikaanse rolprent wat op 3 Maart 1969 uitgereik is. Dit is ook bekend as "Once Upon a Friday". Richard Daneel was die regisseur.
Vrolike Vrydag die 13de | |
---|---|
Regisseur | Richard Daneel |
Draaiboek | Warren Ashton (draaiboek) |
Met | Bill Brewer Esmé Euvrard Patrick Mynhardt |
Redigeerder | Basil Millward |
Ateljee | Protea Film Produksies |
Uitgereik | 3 Maart 1969 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is ’n komedie. Dit het 'n OL-ouderdomsperk (ouerleiding).
Hoofrolspelers
wysig- Bill Brewer
- Esmé Euvrard
- Patrick Mynhardt
- Reinet Maasdorp
- James White
- Arthur Swemmer
- Jan Brujins
- Sann de Lange
- Tilana Hanekom as De Wet se sekretaresse (Tilly van der Hoven)