Arthur Swemmer
Arthur Swemmer was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy het onder ander in André Huguenet se toneelstuk "As die mure kan praat" gespeel. Hy word later 'n welbekende TV- en filmakteur, in besonder vir sy werk saam met Jamie Uys.[1]
Arthur Swemmer | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysig- Diamantendetektiv Dick Donald (TV-reeks), 1971 as Sire Henry
- Stop Exchange, 1970
- Die Vervlakste Tweeling, 1969
- Vrolike Vrydag die 13de, 1969
- Oupa for Sale, 1968 as Oupa van der Poel
- Die Professor en die Prikkelpop, 1967 as Vermooten
- The Second Sin, 1966 as Thomas Warren
- Kavaliers, 1966
- All the Way to Paris, 1966 as Anzonia
- Finden Sie Livingstone! - Die Suche nach dem verschollenen Forscher und Missionar (TV-fliek), 1966 as Dr. Kirk
- King Hendrik, 1965
- Tokoloshe, 1965
- Seven Against the Sun, 1964 as Orderly officer
- Kimberley Jim, 1963 as Bert Patterson
- Lord Oom Piet, 1962as Noakley
- As Ons Twee Eers Getroud is!, 1962
- Die Tweede Slaapkamer, 1962
- Basie, 1961
- Die Jagters, 1960
Verwysings
wysig- ↑ Profiel op ESAT, besoek op 9 Maart 2013