Bill Brewer was 'n Suid-Afrikaanse akteur, radiopersoonlikheid en 'n kritikus. Brewer het vir die Sunday Times gewerk en het gereeld resensies en rubrieke geskryf. Hy is as een van die invloedryke kritici van die 1950's en 1960's beskou.

Bill Brewer
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brewer maak sy teater-debuut in 1955 vir die Johannesburg Reps in Dear Charles. Hy het ook in verskeie rolprente gespeel en is onder andere bekend vir films soos Oupa for Sale en As die Aarde Skeur.

Hy is in 1984 oorlede.[1]

Filmografie

wysig
  • One Away, 1976 as Bass sr.
  • Gold, 1974 as Aristide
  • The Big Game, 1973
  • Pressure Burst, 1971
  • Diamantendetektiv Dick Donald (TV-reeks), 1971 as Allan Clifford
  • Satan's Harvest, 1970 as tuinier
  • Sandy the Seal, 1969 as Lowenstein
  • Dirkie, 1969 as redakteur
  • Die Vervlakste Tweeling, 1969 as Dr. McDougall
  • Vrolike Vrydag 13de, 1969
  • Oupa for Sale, 1968 as Peter Petheridge
  • The Jackal, 1967 as Stoffel
  • The Professor and the Beauty Queen, 1967 as Chairman Hart
  • Kavaliers, 1966 as Gen. Sir Godfrey Gray
  • Africa Shakes, 1966 bestuurder van Ciro's
  • Der Rivonia-Prozeß (TV-fliek), 1966 as Oberst Klindt
  • All the Way to Paris, 1966 as president by konferensie
  • Diamanten sind gefährlich (TV- minireeks), 1965 as Johnnie Metz
  • Diamond Walkers, 1965 as De Ridder
  • Tokoloshe, 1965
  • Death Drums Along the River, 1963 as Jack Pearson
  • The Hellions, 1961 as Mike
  • As die Aarde Skeur, 1961

Verwysings

wysig
  1. ESAT, besoek op 13 Julie 2013