752
jaar
752 |
◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 747 | 748 | 749 | 750 | 751 | ◄ 752 ► | 753 | 754 | 755 | 756 | 757 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:752 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die graf van Pepyn en Berthe in St. Denis | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 752 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 23 Maart – Pous Stefanus (II) volg Pous Sagarias op (of miskien nie; hy sterf drie dae later).
- 26 Maart – Pous Stefanus II volg Pous Sagarias (of Pous Stefanus (II)) op.
- 1 Mei – Pepyn die Korte word as eerste koning van die Franke gekroon, waarskynlik deur Sint Bonifatius.
- Junie -- Pous Stefanus stuur sy broer, die latere pous Poulus I na Pavia om met Aistulf te onderhandel. Daar kom 'n ooreenkoms wat 40 vrede tussen Pavia en Rome belowe.[1]
- Ondanks die ooreenkoms val Aistulf die pouselike republiek aan. Hy word moonlik daartoe gedwing deur die anti-Romeinse edeles wat hom op die troon verhef het.[1]
- somer -- Pous Stefanus stuur gesante na die hof van keiser Konstantyn V om hom te verzoek om keiserlike magte na Italië te stuur teen koning Aistulf van die Langobarde.[1]
- Aistulf maak sy leër gereed om Rome en die pous te dwing om van sy koninkryk afhanklik te word
- Oktober -- Keiser Konstantyn V kondig aan dat hy Rome wil dwing on sy jurisdiktie te aanvaar en tribuut aan hom te betaal.[1]
Geboortes
wysig- Circa – Irene, keiser van die Bisantynse Ryk († 803).
Sterftes
wysig- 15 Maart – Pous Sagarias, die 91ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 25 Maart – Pous Stefanus (II), die 92ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).