1471
jaar
1471 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1466 | 1467 | 1468 | 1469 | 1470 | ◄ 1471 ► | 1472 | 1473 | 1474 | 1475 | 1476 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1471 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Hendrik VI van Engeland | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1471 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- George Ripley, 'n alchemis, skryf sy primêre werk in Engels: "The Compound of Alchemy or the Twelve Gates" of "Die samestelling van alchemie of die twaalf hekke".
- 9 Augustus – Pous Sixtus IV volg Pous Paulus II op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 25 Augustus – Pous Sixtus IV word gekroon deur kardinaal Rodrigo Borja y Borja.
- 16 Oktober – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word biskop van Carpentras.
- 30 Oktober – Rodrigo Borgia (later Pous Alexander VI) word priester en kardinaal-biskop.
- 16 Desember – Pous Sixtus IV stel twee van sy familielede, Pietro Riario biskop van Treviso en Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) aan as kardinaal.
Geboortes
wysig- 21 Mei – Albrecht Dürer, Duitse Waterverfskilderkunstenaar († 1528).
- 7 Oktober – Frederik I van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë († 1533).
Sterftes
wysig- 21 Mei – Koning Henry VI van Engeland (* 1421).
- 26 Julie – Pous Paulus II, die 211de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1417).