Asiatiese patrys
voëlspesie
(Aangestuur vanaf Alectoris chukar)
Die Asiatiese patrys (Alectoris chukar) is 'n uitheemse voël wat wild geword het op Robbeneiland na vrylating. Die populasie is ongeveer 300 groot. Die voël is 32 – 34 cm groot en weeg 380 - 580 gram. In Engels staan die voël bekend as Chukar Partridge.
Asiatiese patrys | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. chukar
|
Binomiale naam | |
Alectoris chukar (Gray, 1830)
| |
Subspesies | |
| |
Benaderde verspreiding (groen) en verwante patryse. | |
Sinonieme | |
Caccabis kakelik |
Fotogalery
wysig-
Eiers
-
'n Asiatiese patrys.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Alectoris chukar. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- "Alectoris chukar". Integrated Taxonomic Information System. Besoek op 24 Februarie 2009.
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). Alectoris chukar. In: IUCN 2012. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2.