Alfa Romeo Brera
Die Alfa Romeo Brera en die Alfa Romeo Spider (Type 939) is twee sportmotors wat tussen 2005-2010 deur Alfa Romeo vervaardig is. Die Brera is 'n 2+2 koepee en die Spider 'n roadster. Beide modelle is deur Pininfarina gebou.
Alfa Romeo Brera | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Alfa Romeo |
Produksie | 2005–2010 (Brera) 2006–2010 (Spider) |
Montering | San Giorgio Canavese, Turyn, Italië - (Pininfarina)[1] |
Ontwerper | Italdesign Giugiaro (Brera) Pininfarina/Centro Stile Alfa Romeo (Spider) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Sportmotor |
Bakstyl | 3-deur 2+2 koepee (Brera) 2-deur roadster (Spider) |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaandrywing / Voorenjin, vierwielaandrywing |
Platform | GM/Fiat Premium platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.75 L TBi I4 Turbo (petrol) 2.2 L JTS I4 (petrol) 3.2 L JTS V6 (petrol) 2.0 L JTDm I4 Turbodiesel 2.4 L JTDm I5 Turbodiesel |
Ratkas | 6-gang handrat 6-gang Selespeed semi-outomaties 6-gang Q-Tronic AWTF-80 SC outomaties |
Lengte | 4410 mm (Brera) 4393 mm (Spider) |
Breedte | 1830 mm |
Hoogte | 1341 mm |
Massa | 1430 - 1625 kg |
Asafstand | 2528 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Alfa Romeo GTV en Spider |
Variante | Alfa Romeo 159 |
Eksterne skakels
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Alfa Brera". pininfarina.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2012. Besoek op 25 April 2007.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |