Alfie Allen
Alfie Allen (gebore 12 September 1986) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Atonement (2007), The Other Boleyn Girl (2008), en John Wick (2014), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).[1]
Alfie Allen | |
Geboortenaam | Alfie Evan Allen |
---|---|
Geboorte | 12 September 1986 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Verwysings
wysig- ↑ "'Game of Thrones' neem voortou by Emmy-nominasies". Maroela Media. 17 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 17 Julie 2019.
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2007: Atonement
- 2008: The Other Boleyn Girl
- 2010: SoulBoy
- 2010: The Kid
- 2010: Freestyle
- 2011: Powder
- 2013: Confine
- 2014: John Wick
- 2014: Plastic
- 2014: The Making of Plastic
- 2016: Pandemic
- 2019: How to Build a Girl
Televisiereekse
wysig- 2011: Game of Thrones
- 2013: Gay of Thrones
- 2017: Football: A Brief History by Alfie Allen
Video's
wysig- 2003: David Guetta v Bowie: Just for One Day (Heroes)
- 2011: Game of Thrones: Season 2 - In Production, Belfast
- 2011: Game of Thrones: Costumes
- 2011: Making of Game of Thrones
- 2012: Game of Thrones: Season 2 - Invitation to the Set
- 2012: Game of Thrones: Destinations of Season 2
- 2013: Game of Thrones: Season 2 - Character Profiles