Alias Grace
Alias Grace is 'n historiese roman geskryf deur die Kanadese outeur Margaret Atwood wat in 1996 gepubliseer is. Dit het die Giller-prys gewen en is ook vir die Booker-prys gekortlys. Die roman handel oor die werklike 1843 moord op Thomas Kinnear en Nancy Montgomery in die noorde van Kanada, waarvoor Grace Marks en James McDermott gesamentlik skuldig bevind is.
Alias Grace
| |
---|---|
Skrywer | Margaret Atwood |
Omslagontwerper | Dante Gabriel Rossetti (skildery), Kong (eerste uitgawe se ontwerp) |
Land | Kanada |
Taal | Engels |
Genre | Historiese roman |
Uitgewer | McClelland & Stewart (eerste uitgawe); Bloomsbury Publishing PLC (eerste VK-uitgawe) |
Uitgegee | September 1996 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 470 |
ISBN | 0-7710-0835-X |