Alicja Bachleda-Curuś

Alicja Bachleda-Curuś is 'n Poolse aktrise en sangeres.

Alicja Bachleda-Curuś
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 Mei 1983
Tampico, Meksiko
Nasionaliteit Pools
Beroep(e) Aktrise, sangeres
Rolprente Pan Tadeusz (1999)
Webwerf http://www.alicjabachleda.pl
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy is multikultureel opgevoed en praat naas Pools ook Engels, Spaans en Duits. Alhoewel sy tot dusver veral in Pole bekendheid met rolprente soos Andrzej Wajda se Pan Tadeusz (1999) verwerf het, het sy ook reeds in 'n aantal Duitse rolprente en televisie opgetree.

Film- en toneelrolle

wysig

Film en televisie

wysig
  • 1993: The School Bell's Stories
  • 1995: The Phantom-man-animal
  • 1998: Pan Tadeusz
  • 1999: The Gates of Europe
  • 2000: Herz im Kopf
  • 2001: Sisyphean Labours (TV-reeks)
  • 2002: For Better or Worse (TV-reeks)
  • 2004: Sommersturm
  • 2004: Das Blut der Templer
  • 2005: Sperling und der Fall Wachutka
  • 2005: Al est
  • 2007: Der geköpfte Hahn
  • 2007: Trade – Willkommen in Amerika
  • 2009: Ondine
  • 2010: Friendship!

Toneel

wysig
  • 1996: The Pilot and the Prince (as Rose), gebaseer op 'n novelle van Antoine de Saint-Exupéry, in die „GROTESKA“ teater in Kraków

Diskografie

wysig
  • 1999: Marzyć chcę (enkelsnit)
  • 2001: Klimat (album)
  • 2001: Klimat (enkelsnit)
  • 2002: Nie pytaj, nie pytaj mnie (enkelsnit)
  • 2002: Ich verlier mich gern in dir (enkelsnit)

Eksterne skakels

wysig