Alikreukel (kleur)
#C3CDE6 |
Alikreukel is 'n kleur in die blou en pers familie.
Die eerste opgetekende gebruik van alikreukel as 'n kleur se naam in Engels (periwinkle) was in 1922.[1]
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word alikreukel soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #C3CDE6 |
RGB-kleurmodel | (195, 205, 230) |
CMYK | (20, 20, 0, 0) |
HSV | (223°, 15%, 90%) |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Simpson, J.A., and E.S.C. Weiner (1989). Oxford English Dictionary, second edition. Oxford: Clarendon Press.