Pers
skakerings van kleur tussen rooi en blou
#6A0DAD |
Pers is 'n verskeidenheid van skakerings van kleur tussen rooi en blou.[1][2] Die Oxford English Dictionary beskryf dit as 'n diep, ryk kleur tussen bloedrooi en violet.[3]
Pers as kleur is deur die Romeinse keisers en landdroste gedra, en later deur die Rooms-Katolieke biskoppe. Sedertdien word pers in die algemeen geassosieer met koninklikes en vroomheid.[4] Die Purple Heart word toegeken aan Amerikaanse soldate wat gewond is of gesneuwel het.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word pers as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #6A0DAD |
RGB-kleurmodel | (106, 13, 173) |
CMYK | (39, 92, 0, 32) |
HSV | (275°, 92%, 68%) |
Variasies en gebruike
wysig-
Die pers blomme van 'n jakarandaboom
-
Pers is die kleur van vroomheid. Monseigneur Eijk, Biskop van Groningen, Nederland
-
Cabernet Sauvignon druiwe in Frankryk.
-
Pruime (Prunus domestica)
-
Fuchsia in die RGB-kleurmodel is pers teen maksimum helderheid.
-
Pers oogskadu is bedoel om aandag na die oë te trek.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Mish, Frederic C., hoofredakteur Webster's Ninth New Collegiate Dictionary Springfield, Massachusetts, V.S.A.:1984--Merriam-Webster p.957
- ↑ Webster's New World Dictionary of American English (Third College Edition) definieer dit as: 'n Donker kleur wat 'n mengsel van rooi en blou is." Die Random House College Dictionary definieer dit as: "any color intermediate between red and blue."
- ↑ Shorter Oxford English Dictionary, vyfde uitgawe, 2003.
- ↑ Eva Heller, Psychologie de la couleur: effets et symboliques
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir pers.
Notas
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |