Maak hoofkeuseskerm oop

Allister Sparks (10 Maart 193319 September 2016) was 'n koerantman en voormalige redakteur van die Rand Daily Mail. Hy is in Cathcart, Oos-Kaap gebore en matrikuleer in Queenstown. Sy eerste werk as joernalis was by die Daily Representative waar hy sy eerste berig op 1 Februarie 1951 geskryf het.

Allister Sparks
Geboortenaam Allister Haddon Sparks
Gebore (1933-03-10)10 Maart 1933
Cathcart, Oos-Kaap
Oorlede 19 September 2016 (op 83)
Johannesburg, Gauteng
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Beroep Joernalis en skrywer
Bekend vir sy redaksie by Rand Daily Mail gedurende die 1970's

BronWysig

  • 'Strate toe' – en daar kry hy hart van storie. Rapport, 25 September 2016.