Altyd in my drome (rolprent)
(Aangestuur vanaf Altyd in my Drome)
Altyd in my drome is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1952 uitgereik is. Die regisseur en skrywer was Pierre de Wet. Die speeltyd van die rolprent is 78 min.
Altyd in my drome | |
---|---|
Regisseur | Pierre de Wet |
Draaiboek | Draaiboek: Pierre de Wet |
Met | Frederik Burgers Al Debbo Pierre de Wet Hendrik Susan Hanlie van Niekerk |
Kinematografie | Peter Lang |
Redigeerder | Gerald Ehrlich |
Verspreider | Ster-Kinekor |
Uitgereik | 1952 |
Speeltyd | 78 min |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n musiekblyspele.
Hoofrolspelers
wysig- Frederik Burgers
- Al Debbo
- Pierre de Wet
- Hendrik Susan
- Hanlie van Niekerk
- Pieter Hauptfleisch as Mnr. Botha
- Taffy Kikillus as homself (nie gekrediteer nie)