Maak hoofkeuseskerm oop

Die Rooikopvink (Amadina erythrocephala) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en nomade in droë grasveld, doring- en breëblaarboomveld. Hulle is dikwels in swerms en ook dikwels saam met ander saadeters. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Finch.

Rooikopvink
'n Mannetjie
'n Wyfie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Estrildidae
Genus: Amadina
Spesie: A. erythrocephala
Binomiale naam
Amadina erythrocephala
(Linnaeus, 1758)
Verspreiding
Verspreiding

Inhoud

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Amadina erythrocephala". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 

Eksterne skakelsWysig