Bandkeelvink
(Aangestuur vanaf Amadina fasciata)
Die Bandkeelvink (Amadina fasciata) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in droë breëblaarboomveld. Hulle is dikwels in swerms en ook dikwels saam met ander saadeters. Die voël is 12 cm groot en weeg 17 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cut-throat Finch.
Bandkeelvink | |
---|---|
Mannetjie | |
Wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. fasciata
|
Binomiale naam | |
Amadina fasciata (Gmelin, 1789)
|
Fotogalery
wysig-
Paartjie
-
Mannetjie
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Amadina fasciata. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Amadina fasciata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)