Amanda Lind
sweedse politikus
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Amanda Lind
Geslag | vroulik |
---|---|
Land van burgerskap | Swede |
Naam in moedertaal | Amanda Lind |
Geboorte naam | Amanda Sofia Margareta Johansson |
Gegewe naam | Amanda, Sofia, Margareta |
Familie naam | Lind, Johansson |
Geboortedatum | 2 Augustus 1980 |
Geboorteplek | Uppsala Cathedral Assembly |
Moedertaal | Sweeds |
Taalbeheersing | Sweeds, Engels, Esperanto |
Beroep | politikus, sielkundige, Esperantist |
Politieke amp | Minister van Kultuur, Minister van demokrasie, party secretary, Minister of Sports, member of the Swedish Riksdag |
Alma mater | Universiteit van Umeå, Midskogsskolan, University College Stockholm |
Lid van politieke party | Groen Party |
Email address | mailto:amanda.lind@mp.se |
Official blog URL | https://amandalind.wordpress.com |
Amanda Sofia Margareta Lind (née Johansson , gebore 2 Augustus 1980) is 'n Sweedse politikus vir die Miljöpartiet (Groen Party). Sedert 2019 is sy die nuwe minister van kultuur en demokrasie in die Löfven-kabinet. [1]
Lind het grootgeword in Luleå. Haar pa was 'n priester en haar ma was 'n apteker.[2] Sy het in 1999 'n lid van Miljöpartiet geword.[1]
Sy is getroud met die rolprentmaker Björn Ola Lind. Die egpaar het twee kinders.[1]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Amanda Lind (MP) blir ny kulturminister" (in Sweeds). 21 Januarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2019. Besoek op 22 Januarie 2019.
- ↑ Krisen kan nie ons definieer Dag se arena Ontsluit 22 Januarie 2019