Esperanto
internasionale hulptaal ontwerp deur L. L. Zamenhof
Esperanto is 'n taal wat deur die Poolse Jood Ludwik Lejzer Zamenhof in 1887 geskep is om kommunikasie tussen mense van verskillende taalgroepe te bevorder. Reeds in 1887 het Esperantosprekers bewys hoe kommunikasie taal- en landsgrense kan oorbrug. Vandag is daar 'n lewendige internasionale Esperantogemeenskap wat oor meer as 100 lande strek. Die Esperanto Wikipedia is die 32ste grootste Wikipedia, soos gemeet in aantal artikels.
Esperanto | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ||
Gebied: | ||
Totale sprekers: | tussen 200 en 1 000 (moedertaal) tussen 10 000 en 2 000 000 (tweede taal) | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Kunsmatige taal Esperanto | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | eo
| |
ISO 639-2: | epo
| |
ISO 639-3: | epo
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Literatuur
wysig- Esperanto-vereniging van Suidelike Afrika. 1994. Esperanto : die internasionale taal : 'n gids vir selfstudie of die klaskamer. Pretoria. (Bronkhorst Str. 75, Groenkloof, Pretoria 0181)
- Universala Esperanto-Asocio (UEA). 1934. Sleutel vir Esperanto. Genève
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Esperanto.
- Esperanto (Wikiboek)
- Esperanto Geargiveer 8 Desember 2003 op Wayback Machine
- Esperanta-afrikansa-esperanta vortaro
- Esperanto-Asocio de Suda Afriko