Ludwik Lejzer Zamenhof
Ludwik Lejzer Zamenhof (Pools: Ludwik Łazarz Zamenhof), (15 Desember 1859 – 14 April 1917), bekend as Dokter L. L. Zamenhof of Doktoro Esperanto ("Dokter wat hoop"), was 'n Jood wat die "internasionale taal" Esperanto, die mees gewilde kunsmatige taal, geskep het.
Ludwik Lejzer Zamenhof | |
---|---|
Ludwik Lejzer Zamenhof in 1908 | |
Gebore | Eliezer Levi Samenhof 15 Desember 1859 |
Sterf | 14 April 1917 (op 57) |
Nasionaliteit | Pole |
Beroep | Oogarts en filoloog |
Bekend vir | die skepping van Esperanto |
Eggenoot | Klara Zamenhof |
Kinders | Adam, Sofia en Lidia |
Ouer(s) | Markus en Rozalja Zamenhof |
Handtekening | |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ludwik Lejzer Zamenhof.