Amasone (dubbelsinnig)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
- Die term Amasone kan verwys na:
- Amasones, ’n legendariese nasie van vrouevegters in die Griekse mitologie.
- Amasonerivier in Suid-Amerika.
- Amasonewoud, ’n vogtige breëblaarwoud in die Amasone-kom.