Amerikaanse presidentsverkiesing 2012
Die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2012 (Engels: United States presidential election, 2012) is op 6 November 2012 gehou om te bepaal wie Barack Obama as die 45ste President van die Verenigde State van Amerika sal opvolg. Volgens die Grondwet van die Verenigde State kon Obama vir 'n tweede termyn verkies word. Barack Obama van die Demokratiese Party verslaan die Republikeinse Mitt Romney in die verkiesing. Hy is op 20 Januarie 2013 vir die tweede keer as die 44ste President van die Verenigde State van Amerika in die amp beëdig.
Amerikaanse presidentsverkiesing 2012 | ||||
6 November 2012 | ||||
Kandidaat | Barack Obama | Mitt Romney | ||
Party | Demokratiese Party | Republikeinse Party | ||
Deelstaat | Illinois | Massachusetts | ||
Adjunkpresidents- kandidaat |
Joe Biden | Paul Ryan | ||
Kieskollegestemme | 332 | 206 | ||
Deelstate | 26 + D.C. | 24 | ||
Stemme | 65.915.795 | 60.933.504 | ||
Persentasie | 51,1 | 47,2 | ||
Kaart van die presidensiële verkiesing se uitslae volgens deelstate. |
Die presidentsverkiesing is op dieselfde dag gehou as die parlementsverkiesing vir die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat. In 'n aantal deelstate het daar ook goewerneursverkiesings plaasvind.
Kandidate
wysigDie twee kandidate was:
-
Die Demokratiese presidentskandidaat Barack Obama.
-
Die Republikeinse presidentskandidaat Mitt Romney.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Amerikaanse presidentsverkiesing 2012.
- (en) Counting the Votes Geargiveer 28 Augustus 2019 op Wayback Machine