Amilcare Ponchielli
Amilcare Ponchielli (Italiaans: aˈmilkare poŋˈkjɛlli) 31 Augustus 1834 – 16 Januarie 1886) was 'n Italiaanse operakomponis wat veral bekend is om sy opera La Gioconda. Hy was getroud met die sopraan Teresina Brambilla.
Amilcare Ponchielli | |
---|---|
Gebore | 31 Augustus 1834 |
Sterf | 16 Januarie 1886 (op 51) |
Beroep | komponis, akademikus |
Eggenoot | Teresina Brambilla |
Eksterne skakels
wysig- Stanford se lys van Ponchielli se operas
- Opera Italiana: Amilcare Ponchielli (in Engels)
- Musiek en media deur Amilcare Ponchielli op die International Music Score Library Project
- Werke deur Amilcare Ponchielli by Project Gutenberg
- Werke deur of oor Amilcare Ponchielli op die Internet Archive
- Amilcare Ponchielli silinder opnames uit die UCSB Cylinder Audio Archive by die biblioteek van die Universiteit van Kalifornië, Santa Barbara