Namiblewerik
(Aangestuur vanaf Ammomanes grayi)
Die Namiblewerik (Ammomanopsis grayi) is 'n redelike algemene, amper-endemiese standvoël en plaaslike nomade op kusgruisvlaktes en dieper binnelands in meer sanderige habitats. Die voël is redelik volop noord van Swakopmund. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 17 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Gray's Lark.
Namiblewerik | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cabanis, 1851
|
Spesie: | A. grayi
|
Binomiale naam | |
Ammomanes grayi (Wahlberg, 1855)
| |
Sinonieme | |
Ammomanopsis grayi |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Ammomanes grayi. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7