Amorities
Amorities is 'n uitgestorwe Noordwes-Semitiese taal wat deur die Amoriete in antieke Midde-Ooste gepraat is. Dit is bekend eksklusief uit die nie-Akkadiese eiename wat deur Akkadiese skrywers vermeld is gedurende tydperke van Amoritiese beheer in Babilonië in die derde en tweede millenniums v.C.
Amorities | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Mesopotamië | |
Gebied: | Midde-Ooste | |
Totale sprekers: | uitgesterf | |
Taalfamilie: | Afro-Asiaties Semities Noordwes-Semities Amorities | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: |
| |
ISO 639-3: | — | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |