Amrita Sher-Gil
Amrita Sher-Gil (30 Januarie 1913 – 5 Desember 1941) was 'n bekende Indiese kunstenaar en skilderes. Haar vader was van Punjabi-Sikhistiese afkoms, en haar moeder was van Hongaarse afkoms. As gevolg van haar lewe en werk, is sy ook as "Indië se Frida Kahlo" bekend. Sy word as een van die belangrikste Indiese skilders van die 20ste eeu beskou.
Amrita Sher-Gil | |
---|---|
Amrita Sher-Hil in 'n sari | |
Gebore | Boedapest, Oostenryk-Hongarye (nou in Hongarye) | 13 Januarie 1913
Sterf | 5 Desember 1941 (op 28) Lahore, Brits-Indië (nou in Pakistan) |
Nasionaliteit | Indië |
Veld | Skildery |
Opleiding | Grande Chaumiere École des Beaux-Arts (1930–1934) |
Sy is in 1941 in Lahore op die ouderdom van 28 oorlede.