Streepwangwillie
(Aangestuur vanaf Andropadus milanjensis)
Die streepwangwillie (Arizelocichla milanjensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat leef in bergwoude en woudrande. Dit straan in Engels bekend as die Stripe-cheeked Greenbul. Die voël leef in die hoogland van Zimbabwe.
Streepwangwillie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. milanjensis
|
Binomiale naam | |
Arizelocichla milanjensis (Shelley, 1894)
| |
Verspreiding van die streepwangwillie in Suider-Afrika | |
Sinonieme | |
Andropadus milanjensis |
Voorkoms
wysigDie voël het 'n donker olyf groen lyf met 'n grys kop. Die oë is donker en 'n wit sekelmaan strepie oor die oog is kenmerkend. Die dowwe wit wangstrepe is net van naby sigbaar.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7