Angelique Pretorius
Angelique Pretorius (gebore 1982) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het haar dramagraad aan die Universiteit van Kaapstad behaal.
Angelique Pretorius | |
Geboorte | 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Aktrise |
Webwerf | angeliquepretorius.co.za |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pretorius het TV-rolle in Egoli (M-Net), Kruispad (kykNET), Villa Rosa (kykNET), Snitch 2 (SABC3), House of Love (SABC2) en Madam & Eve (e-tv) vertolk. Sy is ook in rolprente soos Stoute Boudjies en Stilte te sien.
Filmografie
wysig- Lien se lankstaanskoene, 2013 as juffrou Breytenbach
- Fanie Fourie's Lobola, 2013 as Santjie
- Stilte, 2012 as Antoinette van Wyk
- Winnie, 2011 as Marcia
- Stoute Boudjies, 2010
- Diamonds (TV-reeks), 2009
- Maya Winfield, 2009 as Maya Winfield
- Tornado and the Kalahari Horse Whisperer, 2009 as Jessica
- Stilte, 2008
- Kruispad (TV-reeks), 2008 as Wilmien Brits
- House of Love (TV-reeks), 2008 as Emma