Angolabrandnetel

boom spesie

Die Angolabrandnetel (Obetia carruthersiana) is 'n boom wat inheems is aan Namibië en Angola.

Angolabrandnetel
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Urticaceae
Genus: Obetia
Spesie:
O. carruthersiana
Binomiale naam
Obetia carruthersiana
Rendle
Sinonieme
  • Laportea carruthersiana K.Schum.
  • Obetia australis Engl.
  • Urera engleriana Dinter
  • Urticastrum carruthersianum Hiern

Die boom se FSA-nommer is 69.[1]

Verwysings

wysig

Sien ook

wysig

Bronne

wysig